Subtropiese klimaat

Gebiede met 'n subtropiese klimaat.

'n Vogtige subtropiese klimaat (Köppen-klimaatklassifikasie CFA of CWA) is 'n sone van subtropiese klimaat wat deur warm, vogtige somers en in die algemeen matig tot koel winters gekenmerk word. Onder Köppen se klimaatdefinisies, dek hierdie klimaatkategorie 'n wye verskeidenheid van eienskappe, veral in terme van die wintertemperature. Die term "subtropiese" kan 'n verkeerde benaming vir plekke in die koeler areas wees.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search